Inskrywing
Toggle navigation

Benodig hulp?

  • Susan Conradie
    Stuur 'n e-pos
    082 563 1207
  • Kanselleer Inskrywing

Inskrywing: Nakuphi 2026

Kennisgewing

Hierdie inskrywingsproses mag slegs voltooi word deur 'n ouer of wettige voog van 'n jeuglid of deur 'n volwassene wat self Nakuphi 2026 wil bywoon.
Geen persoon onder die ouderdom van 18 jaar mag hulself inskryf vir Nakuphi 2026 nie!

Bevestiging

Ek bevestig dat ek 'n ouer of wettige voog is van die jeuglid wat ek wil inskryf vir Nakuphi 2026 of ek is 'n Volwassene wat self vir Nakuphi 2026 wil inskryf.

Terug