Inskrywing
Toggle navigation

Benodig hulp?

  • Willie Wagner
    Stuur 'n e-pos
    082 921 3822
  • Kanselleer Inskrywing

Inskrywing: Thaba Invictus 2026

Kennisgewing

Hierdie inskrywingsproses mag slegs voltooi word deur 'n ouer of wettige voog van 'n jeuglid of deur 'n volwassene wat self Thaba Invictus 2026 wil bywoon.
Geen persoon onder die ouderdom van 18 jaar mag hulself inskryf vir Thaba Invictus 2026 nie!

Bevestiging

Ek bevestig dat ek 'n ouer of wettige voog is van die jeuglid wat ek wil inskryf vir Thaba Invictus 2026 of ek is 'n Volwassene wat self vir Thaba Invictus 2026 wil inskryf.

Terug