
Graag nooi Dirkis Uys kommando alle belangstellendes vir 'n Perdekamp naby Amersfoort.
Kom ervaar die plaaslewe saam met jou familie en vriende!
KAMPDATUM | 26 – 29 September 2019 |
---|---|
TERREIN |
Mooikrans Equus (Tussen Morgenzon en Amersfoort, Mpumalanga) |
KOSTES |
R1200 per persoon |
VERBLYF |
Jeuglede: Verblyf word voorsien in slaaplokale. Volwassenes: akkommodasie in enkel slaapkamers. Eie tente of karavane welkom. |
VERVOER | Eie vervoer - ons vertrek saam vanaf Dirkie Uys spansentrum |
BETALINGS | Na voltooiing van die aanlyn inskrywing sal u ‘n e-pos ontvang met instruksies vir betaling asook ‘n verwysingsnommer wat met betaling gebruik moet word. |
VRYWARING EN GEDRAGSKODE | Die standaard vrywaring en gedragskode van Die Voortrekkers is van toepassing en deur in te skryf aanvaar die ouer/wettige voog en die persoon wat die kamp bywoon sodanige vrywaring en gedragskode. Die dagbestuur van Dirkie Uys Voortrekkers behou die reg om enige inskrywing vir die kamp te weier. |
Spesialisasies
SPESIALISASIE | GRAADGROEP | KOSTES |
---|---|---|
Plaaslewe | 5 | R1200 |
Plaaslewe | 6 | R1200 |
Ruiterkuns | 7 | R1200 |
Ruiterkuns | 8 - 12 | R1200 |
Lys van benodighede
- Aktiewe Voortrekkerdrag (Voortrekkerhemp & denim)
- Kampklere vir 3 dae (Bring asb slegs ou klere wat kan verniel)
- Sonbrandmiddel en ‘n hoed (verkieslik breërandhoed)
- Swemklere & handdoek
- Slaapsak & kussing
- Warmbaadjie & reënbaadjie
- Waterbottel
- Flits
- Eetgerei (Bord, mes, vurk, lepel, beker, vadoek)
- Toiletware
- Tekkies of toe skoene
- Denimbroek, stewels of tekkies vir perdry
Navrae
Penkoppe en Drawwertjies: Pieter van der Zwaard (082 556 3596)
Verkenners: Willie van Zyl (083 948 2636)
Koördineerder: Nicky Steenkamp (079 515 4242)